adri_matriekafskeid_029
Matriekafskeid

Adri van den Heever

Ek het gaan soek vir idees vir my rok in East Gate. Daar was niks waarvan ek gehou het nie. Net voor ons moed op gegee het stuur een van die winkelassistente ons na Belle Allure. Daar het ek die rok aan gepas en dit het soos ‘n handskoen gepas. Die rok was perfek en ek het geweet dit was vir my bedoel.

Sien alle inskrywings