Matriekafskeid

Alicia Fourie

Ek het van hierdie rok gehou omdat dit vir my iets van alles bevat. Dit is elegant en formeel, tog is dit ook modern en iets anders. Die styl word die “garbage” look genoem en die rok kom van India af. Wit en swart was nog altyd vir my stylvol en gepas vir ‘n formele aand. Dit gee mens ook die vryheid om van vele by-behore te kies.

 

Sien alle inskrywings

  • Clarence Odendaal

    Jy lyk pragtig my meisie, liefde groete oupa Clarence.

  • Lynette

    Alicia. Dit is ‘n baie spesiale rok en jy lyk pragtig.
    Al die eienskappe vir die wenrok. Prentjie mooi!!

  • Debbie Fourie

    Dis ‘n besonderse rok, heeltemal iets anders en baie vleiend. Pas soos ‘n handskoen

  • Suzelle Tilburn

    Jy lyk verruklik!!!

  • Cathrine vd Walt

    Die rok is tydloos, ellegant en nou. Meer as dit is die meisie een wat van fyn stof geweef is met ‘n suiwer hart. Die kombinasie is bedoel vir ‘n groot tydskrif oomblik!

  • Nico Fourie

    SPROKIES MOOI

  • Charnaine

    Jy het soos n droom gelyk

  • Sanet

    Awesome, stunning

  • richard van wyk

    Alicia jou keuse van jou rok en die kleur daarvan is iets besonders mooi ek dink rerig jy kon nie vir beter gesoek ht ni jy lyk soos n prinses groete

  • richard van wyk

    Alicia jou keuse van jou rok en die kleur daarvan is iets besonders mooi ek dink rerig jy kon nie vir beter gesoek ht ni jy lyk soos n prinses groete

  • Calvin

    Dit lyk of jy uit ‘n fairytale gestap het

  • Belinda

    In my boeke is jy ‘n wenner!! Jy het gelyk soos die prinsess wat jy nog altyd vir my was. Ek was nog nooit so trots!

  • Francois Du Plessis

    Jy lyk staning verby dis een van die mooiste rokke in n baie lang tyd…..