Matriekafskeid

Alicia Nel

my rok is heeltamel anders, jy kry dit nie sommer nie, nie enige iemand sal hom dra nie. Dis n laslappie rok, met elke liewe kleur in omdat ek nie op n vaste kleur kon kies nie omdat dit nie ek is nie, in die rok is daar ook verskillende soort materiale. Die blokkies onder begin groot en hoe hoer dt gaan hoe kleiner raak die blokkies. 2 swart linte kruis mekaar dan gaan dit na die rug toe gaan, agter kruis die lint en vorm die bandjies, onder die bandjies is growe diamante vas gewerk om daai glamour faktor te gee en klein kleurvolle diamante boop los klein blokkies materiaal geplak, deur my so ek kan se ek het ietsie gedoen aan my matriekafskeidrok. Aan die onderkant van die rok is swart volstruis vere vasgewerk. ‘n lang strook swart knopies al op die ryggraat af soos dai outydse trou rokke agter. as ek my rok sien dink ek aan my oumagroeitjie en Thomas se hyt nog nooit so iets gemaak nie en dit was baie harde werk. die hoedjie was my something old. die rok was pervek, dis ek, pas by my en beskryf my nes ek is…UNIEK!

 

Sien alle inskrywings

  • anje

    Eks mal daaroor!!! Dis pragtig en baie oorspronklik!! Defenitief n goeie smaak.!

  • M0nique Pienaar

    M0oiste en perfekste r0k net vir n spesiale mensie !! Beeld defntief Alicia Nel uit !! Haar r0k wys haar pers0onlikheid kleervol en v0l lewe !

  • Marelise

    Awsome rok vis n awsome girl 🙂

  • Alma Thiele

    Dis n stunning rok!! Dis iets anders as die gewone en dis wat die oog trek!!

  • Riamien Dreyer

    Dis baie mooi en pas by jou… 🙂