Matriekafskeid

Alicia Van den Berg

Soos alle meisies het ek van klein tyd af gedroom van my matriekafskeidrok. ‘n Groot balrok, soos die wat prinsesse in sprokies dra net baie mooier! Ek was omtrent elke naweek in ‘n ander winkel/botique opsoek na die perfekte rok. Daar was asemrowende rokke gewees, maar nie een wat geskree het “Alicia” nie, soos Paula sal se “Dit is so middelklas en het nie daardie tikkie je ne se qua” ni. Ons het toe na Gert van de Merwe se winkel toe gegaan. Hy het presies geweet wat ek wou he en vir my ‘n mooier rok gegee as wat ek voor kon vra!! Ek het soos ‘n ware prinsessie gevoel!

 

Sien alle inskrywings

  • Stefan

    Mooi gelyk vriendin ek wens net die aand wass langer.

  • marin

    Pragtig, inderdaad ‘n feeprinses met daardie tikkie "je e se qua". Dis voorwaar ‘n mooi rok!