365
Matriekafskeid

Alicia Van Wyk

Swart, hoekom nie? En toe rys die wenkbroue. Die inspirasie vir die oorspronklikke kleur van my rok het ek gekry van n smarag groen partytjie hoed wat ek oor gehou het van nuwe jaar. Dit is presies wat ek toe vir Anel Botha my, ontwerper gegee het as verwysing, saam met nog rok idees wat ek opgesoek het. Toe dit kom by die materiaal aanskaf, het ek in my hart geweet, ek wou nog altyd, eintlik, n swart rok he. Tydloos. Cheek. Gesofistikeerd! Die romp was n volle, valle, tekstuur droom van Tafsy en Tulle. Daar is Guipure kant gebruik omdat ek iets wou het wat uitstaan op die donker kleur. Tekstuur is n groot faktoor vir my.! Die Bo-lyfie is gedrapeer om die snit van die rok te balenseer vir my ligaam, en die volume van die romp was genoeg om my soos n Droom te laat voel! Kristalle! Kristalle!! Kristalle!!! Geen tekort daar aan op die rok nie! Van Die spesiaal en fyn beplande uitleg van Kant en kristalle tot my spesiaal ontwerpde handskoene… My Droom Rok

 

Sien alle inskrywings

  • Martie en Anel

    Dis nie net die Harley wat jou hart vinniger laat klop nie! Die Rok is asemrowend!

  • Johlett

    WOW! Stunning

  • Dylan

    Dit is ‘n ongelooflike mooi rok wat die beeldskone meisie dra ! Verseker ‘n rok en meisie wat ek in die Sarie sal wil sien ! ‘n tydskrif wat vrouens die mooi wys wat daar buite is. Die meisie en rok is verseker iets waarna almal hulle sal vergaap.

  • Leanne Lotter

    Fantasties Anel!!!!

  • Marlene Oosthuizen

    The design detail is exceptionally good!

  • Alta Coolen

    Asemrowend!!! Wat kan ek sê Anel. Jy is die beste!!!! Bou so voort. Die een wil mooier wees as die ander!! Dit wil gedoen wees.
    So trots op jou!!

  • Christiaan

    Jou rok lyk asemrowend. Bling,bling,bling!!!!!!!!

  • Jacks

    Baie mooi rok,dit is ‘n wenner.

  • Ray

    ‘n Wenner

  • Linda Butler

    Pragtige rok

  • Gerhardt

    Mooiste mooiste rok! Kan nie, nie 1ste plek kry nie!

  • Maraine Minny

    Dis stunning! Ek het self swart gekies vir my matriekafskeid n paar jaar terug, en dieselfde idee gehad, tydloos, chic en gesofistikeerd! En ek was nie verkeerd nie – ek is twee jaar al uit matriek uit en het die rok na n hele aantal dinees gedra, en selfs my ma (46) het die rok na n korporatiewe funksie gedra, en koppe laat draai! Swart is n kleur wat jou baie min in die steek laat!

  • Palesa Motswadira

    This dress is breathtaking!!! WOW!

  • Heather Lategan

    Lovely design Anel. I hope there are going to be a few more lucky clients to have a dress designed by you.

  • Saranne

    This is really stunning, it suits the look she is going for and love the flair of it with the multi layered bottom piece using different material and also softens the look, the designer did an amazing job!

  • Joan Greyling

    Pragtige, eksklusiewe ontwerp. Anel, hou Klerksdorp se naam hoog!

  • Runa Turanjanin

    Love this dress! The detail is beautiful!

  • ella parodi

    Absolutely love it

  • Juhan

    Baie Mooi, defnitief ‘n wenner!!!!!!

  • Rykie

    Sjoe, dis ‘n pragtige rok. Ek het nog nooit so iets gesien nie.

  • Amore

    Wow, Baie mooi rok. Die detail is pragtig!!

  • Amcia

    Dit is by vere die mooiste rok wat ek al ooit gesien het. Jy lyk stunning

  • Arno

    Baie elegante ontwerp. Tydlose prag. Jy lyk stunning girl.

  • Ashley

    Het nog nooit so iets gesien nie, sowaar iets uniek!

  • Tilana Marais

    Pragtige rok!!!

  • Anri

    Dit is ‘n asemrowende rok!! Baie mooi..

  • Nina

    Dit is by vere die mooiste rok wat ek al ooit gesien het. Al die bling is pragtig!

  • Juli Kruger

    Alicia het soos "n droom gelyk in haar elegante blink nr, wat by haar persoonlikheid pas! stylvol en baie elagant!!! Stunning!!!!

  • Anneri

    STUNNING Alicia!! Mal daaror!

  • JuaN

    Wow.. Daar is nie woorde vir so mooi rok nie. Jy lyk beeldskoon. Dit is regtig waar die mooiste rok wat ek al ooit gesien het. Stunning!!!!!!!

  • Lien Joubert

    Baie baie mooi! Ek is mal daaroor

  • Magda van der Merwe

    Dis een van die MOOISTE rokke ooit!!!! Anel, jy het jouself weereens oortref!!!

  • Willie en Sakkie

    Dis alweer ‘n wenner! Anella, jy maak ons baie trots! Fantastiese skepping. Al die ure se werk was definitief die moeite werd. Twee goue sterretjies vir jou!!!!

  • Bryony

    Stunning Dress!

  • Rochelle

    love the attention to detail!

  • Mikey G

    Beautiful dress! Brilliantly designed!

  • Mizan van der Merwe

    sjoe! jou rok is stunning verby!!!