036_20111015
Matriekafskeid

Alisha Erasmus

Ek glo daar is ‘n paar spesiale dae in enige meiseie sel lewe .. waarvan matriekafskeid een is. Hierdie skepping het my gekies en nie andersom nie… Met die professionele leiding van die F Wilson Fashion span het my rok om my gevorm. Ek het by neutrale kleure bly en het op skakerings van wit en silver en grys besluit wat opgehelder is met 4000 kristalletjies. Wou ‘n skepping gehad het wat vroulikheid beklemtoon, jonk en klassiek gekombineerd. My skoene is spesiaal gemaak om my rok te komplimenteer.

 

Sien alle inskrywings

  • Ilza van Rensburg

    Fantastiese rok, pas so mooi by jou en jou persoonlikheid. Jy het asemrowend gelyk!! En al die detail op die rok so mooi en perfek gedoen!! F Wilson julle mag maar rokke maak!!

  • Karen du toit

    Baie baie mooi!! Die rok is stunning en jy lyk great in dit vriendin!!!!

  • LeJuan

    kind!! jou rok is vir my die mooste! ek lief dit baie!

  • Elmarie Briedenhann

    Alishia jou rok is pragtig!

  • Elmarie de Vos

    Wow – F Wilson Fashion alweer. Wat ‘n rok. Alisha jy het sooooo mooi gelyk!!

  • marilie grobler

    jy lyk sooooo mooooooi!jys beutiful

  • Boeta

    Vir ‘n oomblik in ‘n ewigheid het tyd gaan stilstaan om ‘n volkome skepping te vereer.

  • Bianca Fourie

    STUNNING rok !!! jy lyk soos n droom =).. well done aan ‘n wonderlike dream team * F.Wilson*…

  • Natasha Kraljevic

    Alisha!!!Ek kan nie glo jy’s amper klaar met skool nie!!
    Jy lyk verskriklik, asemrowend stunning, ek het nie eers woorde nie!!
    Jy is n pragtige meisie!!!! En aan d F.Wilson span, WELL DONE en ek wil die he asb, hehe