dsc08593a
Matriekafskeid

ALMARI LIEBENBERG

Ek wou net op my Matriekafskeid soos ‘n prinses lyk en voel !! Tot die dag wat ek my rok gekry het, het ek nog nie geweet watter kleur dit moet of gaan wees nie behalwe dat dit glad nie swart of wit moes wees nie !! Ek, my ouer sussie en my ma was vir so 10 dae kuier by familie in London en het sommer besluit om daar rond te kyk. Die rok is ‘n Goya-ontwerp en het gehang in ‘n klein boetiek winkeltjie en nog op uitverkoping ook!! Toe ek voor daardie spieël staan het ek net geweet dat dit is hoe ek wou lyk en die kleur PIENK was asemrowend mooi !!

 

Sien alle inskrywings

  • Anneke Liebenberg

    Love it love it love it!!!!!! Prinses mooi!!!!

  • Anéne van der Merwe

    Ag my Nigga jy weet jy het mooi gelyk!! :-)

  • Anne van der Spuy

    Almari die asemrowende mooi pienk rok het jou rerig soos n ware koninklike prinses laat lyk, sterkte met die kompetisie !!!!

  • Helena Kruger

    Almari jy is Pragtig!!!

  • Francois

    Dit is prinses-mooi Almari!

  • Ria Slabbert

    Jy lyk definitief soos ‘n prinses. Wow !!!!!!!

  • Delané Roode

    Asemrowend! Pragtig en bo alles UNIEK!!!!

  • Zoe Lynn

    Pragtig, wat meer kan ek se?

  • Aneli van der Merwe

    Pragtige rok. Treffende kleur. Pas veral baie mooi by haar haarkleur en haar lengte.

  • E. Roelofse

    Baie mooi Almarie! Jy het soos prinses gelyk!

  • lene willemse

    JY laat al die prinsese arm lyk, want jy lyk soos n miljoen dollars!!!!! Stunning!!!!! Jys n baie mooi kind wat beeldskoon is en altyd stunning lyk

  • Karin

    Hoe op aarde kies mens?? Ook baie mooi!

  • Alma Liebenberg

    Stunning mooi rok, kleur jou uitstekend gepas, baie baie mooi !!

  • Riana Earle

    mooier as n mens !!!!!!!!!!!!!!

  • Andrea van der Spuy

    A picture tells a thousand words and the beauty of Almari was captured perfectly in this one. I think this dress was made by the designer with a girl like Almari in mind. Perfect combination.

  • Elmien B

    Hierdie is beslis die "show stopper" rok van die jaar! Almari, jy is eenvoudig beeldskoon!

  • Alma Liebenberg

    Pretty in Pink !!!!

  • Anneke Burger

    Jy het pragtig gelyk!! Maar sou ook moeilik anders as MOOI gelyk het – as jy mooi is, is jy mooi! Maak nie saak WAT jy aan het nie! Maar die rok is asemrowend mooi!