aloise_038
Matriekafskeid

Aloisè Botha

Ek het soos alles meisie dae op die internet gespandeer – op international en plaaslikke ontwerpers se webwerwe geblaai deur duisende rokke- op soek na daardie spesiale een.Geëindig met ‘n album van meer as honderd rokke met moontlikke potensiaal… hou van die een se bokant ,daardie een se onderkant en die andereen se kleur en detail is so mooi.Na dae se weer kyk en nog kyk ,het een rok tog my oog elke keer gevang . Ek het myself gekry dat ek weer en weer teruggeblaai het na die rok ,maar o toggie die rok was in die lelikste pienk kleur met rooi bykomstighede! Al is ek mal verby oor pienk, het die skakering my glad nie aangestaan nie .Gewapen met die prentjie en ‘n idea in die kop, is ek en my ma na Fritz en Johan Botha van F Wilson Design. Frits was dadelik in ekstase oor die rok se vorm en detail, maar het soos ek nie van die kleur gehou nie. Saam het ons besluit op ‘n kleur wat nie net my oë maar ook my persoonlikheid sal beklemtoon. So het my rok bou begin.Ek was maar taamlik onseker oor hoe rok gaan lyk,maar was uitgeboul deur die eindproduk… My sprokiesrok….

 

Sien alle inskrywings

  • shaza greeff

    Pragtige meesterstuk!!! Well done!! Dit lyk ongelooflik!!

  • Andri

    Dit is PRAGTIG!! En jy is reg dit weerspiel jo persoonlikheid deur en deur!! Die skoene is ook amazing!!

  • Namandi Lemmens

    Vriendin jy het *STUNNING* gelyk !!!!*

  • Christa Hood

    Stunning rok! Ek is mal oor die detail en die agterkant van die rok. Is deur al die rokke en hierdie een is vir my die een wat uitstaan