Matriekafskeid

Aloise Botha

Ek het soos alles meisie dae op die internet gespandeer – op international en plaaslikke ontwerpers se webwerwe geblaai deur duisende rokke- op soek na daardie spesiale een.Geëindig met ‘n album van meer as honderd rokke met moontlikke potensiaal… hou van die een se bokant ,daardie een se onderkant en die andereen se kleur en detail is so mooi.Na dae se weer kyk en nog kyk ,het een rok tog my oog elke keer gevang . Ek het myself gekry dat ek weer en weer teruggeblaai het na die rok ,maar o toggie die rok was in die lelikste pienk kleur met rooi bykomstighede! Al is ek mal verby oor pienk, het die skakering my glad nie aangestaan nie .Gewapen met die prentjie en ‘n idea in die kop, is ek en my ma na Fritz en Johan Botha van F Wilson Design. Frits was dadelik in ekstase oor die rok se vorm en detail, maar het soos ek nie van die kleur gehou nie. Saam het ons besluit op ‘n kleur wat nie net my oë maar ook my persoonlikheid sal beklemtoon. So het my rok bou begin.Ek was maar taamlik onseker oor hoe rok gaan lyk,maar was uitgeboul deur die eindproduk… My sprokiesrok….

 

Sien alle inskrywings

  • Ivan

    Mooste rok in die hele gaulteng streek…verdien volpunt en n toekenning vir haar effert!!!!