Matriekafskeid

Amanda Roets

Ek is ‘n voorstaander van die ‘Gaan Groen’ kwessie. Daarom toe ek hierdie besonderse kleur lap sien, het ek gesien hoe lieflik dit groen oordra, maar ook ‘n goue skynsel het, wat vir my simboliek is aan die stuk goud wat ons natuur vir ons werd is ! Die vere dra so ‘n boodskappie van Afrika oor maar weereens sluit dit aan by die dierlike natuur. Die ontwerp was ‘n HERskepping van ‘n oorseese rokontwerper Maggie Sottero.

Sien alle inskrywings

  • Natassia

    Stunning Rok! WOW!

  • m

    Baie mooi, pragtige meisie.Kan wen rok wees

  • Theresa

    Regtig baie mooi!!!

  • Andria

    Dis ‘n pragtige rok en komplimenteer haar ligte vel en hare. Dis definitief ‘n wenkombinasie. Sterkte ek hoop jy wen.

  • Ongelooflik baie mooi en baie uniek!

  • Rosanne

    Die rok staan uit bo ander rokke. Ek het al so baie mooi rokke hier gesien, maar hierdie een is sexy. dit pas mooi by jou, en ek is mal oor die manier wat jy jou inspirasie beskryf. Hier is die WENNER

  • Annemarie

    Amanda… jou rok is regtig uitstaande! Ek hou van di simboliek. Ek stem vi jou!

  • Dit is regtig ‘n besondere rok. Alles pas wonderlik by mekaar. Dit is ‘n Wenner.

  • Dis beslis die wen rok! So ‘n pragtige jong dame geklee in ‘n rok wat haar vel en lyfie komplimenteer. Haar storie dra meriete en sy is ‘n mens duisend! Ek wens haar alle sukses toe.

  • Neels Pelser

    Hi Amanda, jy lyk asemrowend en die rok pas jy jou voorkoms.
    Ek, Tannie Assie en Sonja stem vir jou.

  • eloise hatting

    Baie nice rok! Hoop jy wen!!!

  • eloise hatting

    Baie nice rok! Hoop jy wen!!!

  • ESTELLE

    STUNNING STUNNING STUNNING

  • ESTELLE

    STUNNING STUNNING STUNNING

  • Marthie

    Jy lyk pragtig hoop jy wen!

  • 7fVlui utvroqgehaku, [url=http://kfalxkwcwple.com/]kfalxkwcwple[/url], [link=http://ewysgtvzxdmw.com/]ewysgtvzxdmw[/link], http://zbeyztofvvzj.com/