88
Matriekafskeid

Amorette de Witt

Ek is ‘n doodgewone meisie met doodgewone begeertes wat my hele familie op die ou einde moontlik gemaak het. My ma , my steunpilaar het alles moontlik gedoen om die dag die beste te maak! Dit strek oor 3 generasies,dit het begin as ‘n klein dogtertjie droom van valle tot selfs ‘n paar feëtjie vlerke. Maar danksy Simon & Nico van Simon Rademan skeppings het my droom ‘n metamorfose ondergaan en was my rok uiteindelik ‘n FEËPRINSES skepping , iets waarin ek elegant , grasieus , trots en myself ten volle kon uitleef , met BAIE “BLING” natuurlik !!!Ek het my laat lei deur Simon, ‘n getroue familie vriend, al was die aflewering amper ‘n oomblik van trane kon hy darem so nou en dan vir my die troumars neurie tot my ma se ontsteltenis. *Dankie aan elkeen wat ‘n groot bydra tot my groot dag gemaak het ek’t baie waardering vir ieder en elk van julle !!! *

 

Sien alle inskrywings

  • Karin de Witt

    Dit is pragtig my meisiekind. Ek’s ‘n trotse ma !!!!

  • Brenda Binneman

    Pragtige Rok vir ‘n pragtige meisie. Nie even die ‘bling’ skitter so helder soos jou pragtige persoonlikheid en passie vir jou mede mens.

    Glo dat jy jou aand ten volle geniet het.

    Mag jou ‘ begin’ van die res van jou lewe vorentoe as volwassene net so sprokie mooi en wonderlik wees.

    Hope Blessings.

  • Vasti

    Pragtig Amo….!

  • Louise van Eeden

    Wow! Jy lyk stunning!

  • Juanrie

    Dis baie mooi my vriendin..pragtig verby

  • Herman JNR de witt

    *joh maar jy is an die brand met daai rok aan!!!!!!!!!jy lyk baie mooi sussa!!!…

  • hitekani makhubele

    jy lyk baie pragtig…the colour looks great on you=)

  • Gerrit

    Die glimlag laat ‘n pragtige rok nog mooier lyk.

  • Anke du Toit

    Wow!!!! Jyt pragtig gelyk!!! Dit is omtrent ‘n dag wat elke meisie al van kleintyd af droom en toe lyk jy soos ‘n ware prinsessie!!! Stunning!!!**

  • Tania Munnik

    Baie mooi rok, die rok pas so mooi by jou. Jy het stunning gelyk.

  • Ouma Oupa Badenhorst

    Ek en oupa blom van trots my prinses! Jy’t regtig asemrowend gelyk , Simon het sowaar alle verwagtinge oortref! Lovies you my Katreintjie!

  • Danielle Fourie

    Baie baie mooi my ou matertjie!!!! Liefies jou baie neh!! En miss jou

  • Nadine Labuschagne

    Baie mooi, jy lyk sooooo pragtig. xX

  • Charne Esterhuizen

    Pragtig! Uitstekende kleur en snit, alles pas jou perfek!!!

  • Dalene Sandenbergh

    Jy het pragtig gelyk Amorette!!!

  • Lizelle Labuschagne

    Jy het pragtig gelyk x

  • Karen Ducci

    Ek ken jou nie persoonlik nie net van sien op my Facebook. maar ek kan sien dat die mooi in jou nie net buite wys nie maar ook binne. Jy is n lieflike kind. Jy lyk pragtig en het n mooi boodskap wat jou binne ook mooi maak

  • Trudie

    Jy het pragtig gelyk!

  • Bewonderaar

    Ken jou nie, maar stunning!

  • Gerlu van der Merwe

    Mens kan sien hierdie rok is beslis vir jou gemaak. Pas perfek by jou!

  • Leonie Prinsloo

    Jy het sowaar baie baie mooi gelyk!!!
    Hoop dit was n fantastiese aand en mag Jesus jou pad vorentoe net seen!

  • Danielle Fourie

    tjomma vrek bja mooi!!!!!! wens ek kon daar wees omi aand saam jou te geniet! miss jou

  • Maryke Farrell

    Jy het soos ‘n regte prinses gelyk meisie. Pragtig!!

  • Karen du Toit

    bja bja mooi my mater!!!!

  • Melissa van Baalen

    Vriendin jy het soooooooooooooooooo beautiful gelyk! die rok ht sooo mooi aan jou gsit!

  • Adine

    Wow, stunning maat! Jy het pragtig gelyk!

  • Cheri

    Jy lyk beeldskoom amo!

  • Anika

    Hey vriendin jyt rerig stunning gelyk nes n droom lovies jou baie

  • Corné Geldenhuys

    Amorette, jy het werklik pragtig gelyk, die rok is so stylvol en klassiek, net jy kon hierdie rok so mooi dra soos wat dit is, niemand anders nie! Ek hoop jou matriekafskeid was ‘n aand in jou lewe wat jy as jong dame altyd sal koester met die mooiste herinneringe, net soos wat jy en jou mooi rok nog vir jare op mense se tonge sal wees, want ek glo jy het almal se asems weggeslaan! Sterkte met jou studies vir volgende jaar asook al die uitdagings wat daarmee gepaard gaan – ek glo dat jy dit sal aanpak met al die nodige flair, finesse, grasie en al die deursettingsvermoe waarmee jy nog nooit ‘n tekort gehad het nie. Mooibly en gryp al die toekomsgeleenthede met altwee hande en jou hele MOOIE hart aan. Baie liefde

  • samantha hammond

    Shoe ma j lyk mooi. Dis die dae wat j vir altyd sal onthou

  • Herman de Witt

    BAIE MOOI SUSSA—Beauty –Dit maak my trots om te sien wat se mooi voorbeeld jy is .Dit maak elke ouer trots om sy dogter te sien grootword sonder die invloede van buite—–Bly net so sussa eks trots op jou

  • Suzaan van Staden

    Ag Amo hoe sit mens in woorde hoe hierdie werklik by jou gepas het? Maat jy het stunning gelyk in hierdie rok en die kleur het net perfek by jou gepas ! Ek is veral mal oor die fyn borduurwerk op die rok! Ek is so lief en is so trots op jou vriendin!

  • Rolene Coertzen

    Jyt bitter mooi gelyk in die pers my vriendinnie*

  • Rolene Coertzen

    Jyt bitter mooi gelyk in die pers my vriendinnie*

  • Rene Fourie

    Stunning! Jou rok is pragtig, bly altyd die sprankel mens wat jy is. Blessings vir die jaar wat voorle.

  • Annatjie van der Westhuizen

    Beautiful! En die rok is gorgeous!

  • Louise Graham

    Hi, ek is ‘n vriendin van Brenda. Ek wou net vir jou se dat jy pragtig gelyk het, daai snit is werklik baie stunning en vleiend. (Ek gaan hom by jou leen) just joking. Jy het weklik elegant en vroulik gelyk. May God Bless you abundantly. Alles van die beste voorentoe.

  • izette de jager

    die rok komplimenteer jou rerig baie amo’kie…jyt so mooi gelyk!!!!

  • Lee-Anne

    Verskriklik mooi!!!!!

  • Dayna Nienaber

    Awwww girltjie beauatyful skaiQi…. Wow is that you???? Aww nee wag jy’s altyd mooi vriendin haha! Love you buddy ! (Big hug)

  • carina

    jy het stunning gelyk nig!