anashti_13.08.2010_041
Matriekafskeid

Anashti Van der Walt

Ek het van die begin af geweet my rok moet pienk wees en my rok se onderkant moet die valle “verre” hê. ek het ‘n prentjie van ‘n rok gesien watse onderkant so gelyk het. Die bokant het ek en die dame wat my rok gemaak het saam oor besluit dat daar klein rosies op moet wees. dit was my droom matriek afskeidrok en ek het vir myself soos ‘n prinses gevoel

Sien alle inskrywings

  • Marguerite

    Pragtig!

  • Renette

    Die pienk pas jou so mooi. Jy lyk pragtig

  • Mariaan Steinmann

    Hey!!! Jou rok is STUNNING verby!!! Ek love hoe die materiaal donkerder na onder word!

  • ronell venter

    jy lyk die prinses wat jy is!!!!