pragtig
Matriekafskeid

Ancélle Thiart

Mens sal dink dat ‘n troue die grootste dag in ‘n meisie se lewe is, maar ek is seker dat ‘n matriekafskeid die koek vat .’n Troue is eerder die grootste dag in ‘n vrou se lewe en nie ‘n meisie s’n nie. Ek kan nie glo dat maande se soeke na die perfekte rok toe alles die moeite werd was nie. Nadat ek derduisende boeke onder oë gehad het, het ek van twee fotos af my droomrok “imagine”. Ek het nie gedink dit sal moontlik wees om hierdie prentjie in my kop met die regte materiaal te prakseer nie, maar Tannie Kobie het geweet wat ek wil hê en sy het my droomrok verwerklik. Die volgende “obstacle” was die kies van die kleur en ek dink almal het gedink ek gaan ‘n blou rok hê, selfs ek, maar toe vang hierdie groen materiaal my oog en ek het net geweet dat dit die perfekte kleur was. Met die perfekte kleur rok was my metgesel ook die perfekte ou. Dit was ‘n aand wat ek altyd sal onthou met die oulikste mense om my en ‘n pragtige ou aan my sy…

 

Sien alle inskrywings

  • Gerda Thiart

    sussie,jy het regtig pragtig gelyk,baie trots om te se jy’s my dogter!

  • Chantelle Granger

    Jy het pragtig gelyk Ancelle, en ek is 100% seker jy was die mooiste meisie die aand!! Die groen rok was defnitief die perfekte keuse gewees want jy het soos n regte prinses gelyk!!! En ek stem ook 100% saam met jou oor die metgesel, n meisie kan nie vir beter gevra het as jy nie!!! :) Bly jy het die aandjie geniet, dit is voorwaarlik n aand wat n meisie altyd moet onthou, buiten haar troue. Jy is pragtig!!

  • Gerda Thiart

    Ai is ek nie ‘n trotse ma nie!! My jongste en my trots. My kind wat altyd ander mense eerste stel; altyd eerlik is en opreg is….seker hoekom sekere mense so jaloers is!!!! Bly altyd so pragtig soos jy is…baie lief vir jou!!!

  • Gerda Thiart

    Stunning stunning!!!!

  • Willie Thiart

    baie mooi sussie!! Jy het soos droom gelyk!!

  • wildene philand

    awesome ancelli so mooi soos altyd…

  • Riette Koortzen

    kamou…kyk net hoe mooi is jy!!!!! =D

  • Luzahndi

    love jou rok ancelle< jy het regtg mooi glyk!!