img_7996
Matriekafskeid

Ancoisne Botha

Ek het oral gesoek na ‘n rok! Sandton, Chresta, Glitz en Glam, Centurion, Eastgate ens! Oorspronklik wou ek ‘n Griekse styl rok gehad het en met die prentjie in my kop het ek almal teen die mure uitgedryf! By elke boutique wat ek ingestap het, het nie een rok met my gesels nie! Uiteindelik uit moedeloosheid het my ma my na die boutique in Willem Botha rylaan geneem. Twee rokke het in die vertoonvenster gehang! ‘n Sjokolade bruin rok en ‘n sjampanje kleur rok! Ek wou eers nie aanpas nie,maar is oorreed! Die bruin rok was mooi maar iets aan die bo-stuk het my afgesit! Ek het die sjampanje rok aangetrek, en die rok het my gekies! Dit het nommer pas gesit. Die rok het my gekies! Klassiek en stylvol!

 

Sien alle inskrywings

  • Annette Hansen

    Die rok is stunning

  • Lilly Blignaut

    Jy het ongelooflik mooi gelyk.

  • Annalize Botha

    Klassiek!!!

  • LeJuan

    gorjis!!!