Matriekafskeid

Ancoisne Botha

Ek wou oorspronklik ‘n griekse styl matriekafskeid rok gehad het. Ons was in een dag na Eastgate, Sandton City, Cresta Centre ‘n boutiqe met die naam Glitz en Glamour, maar ek kon niks kry waarvan ek hou nie. Een Maandag middag het ek en my ma na die boutiqe in Willem Botha laan gery, ek het deur al die rokke geblaai, maar het niks gesien waarvan ek hou nie. Die eienaar het gese ek moet na die ander rokke gaan kyk, daar was twee in die vensterbank wat ek aangepas het, die tweede een wat ek aangepas het was ‘n champagne kleur rok en dit is die een wat ek gekies het. Ek het nie die rok gekies nie, die rok het my gekies. Toe ek dit aantrek het ek net geweet dit is DIE EEN.

 

Sien alle inskrywings

  • Marlene

    Prentjie mooi, ‘n regte prinses.

  • Lilly Blignaut

    Jy lyk stunning.

  • Liana

    Amazing!!!!!
    Beautiful dress for a beautiful young lady!

  • Annalize Botha

    ‘n Klassiek rok vir ‘n klassieke dogter! Pragtig! Haar pa sou baie trots gewee het!

  • Linda Wentworth

    Sy het soos ‘n prentjie gelyk.