• Mariaan van Rooyen

    Wow, sy lyk stunning en die rok maak dit net vir ‘n kompleet prentjie.

  • Valmarie Oberholzer

    Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie. Awesome!!!!!!

  • susan

    Stunning rok en sy is beautifull

  • Ronelle Van Rooyen

    Absoluut stunning – Wat ‘n beeldskone dametjie.

  • Susan Kintscher

    Stunning Andel!!!!

  • Anna le Sueur

    Stunning rok vir ‘n baaie stunning meisie! Te pragtig!

  • Marieta Pieterse

    Awesome !!!!!!!! Stunning!!!!!!!1 Dis al wat ek kan sé

  • Hannes Pieterse

    Great!

  • Rhonda Minnaar

    Deli soos altyd te pragtig!!!

  • Belinda

    Mooie mooie meisie!!!!

  • Tellie

    Jou rok was pragtig, maar al dra jy ‘n streepsak sal jy mooi wees!!!!!

  • Mari

    Jy is regtig pragtig!!!!!!!!!!!!!!

  • Andre

    UUUUhhhhm werklik mooi!

  • Johan

    Jy is beautifulll!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Annetté Schoeman

    Pragtig, die kleur pas jou! =)

  • Corrie Schoonbee

    Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie

  • Petro Ludeke

    Jy het pragtig gelyk – soooo mooi!

  • Denise Maritz

    Jy het so mooi gelyk!

  • Anette Pretorius

    Wat ‘n mooi prentjie!

  • Christa

    Perfeksie!! Job well done!

  • Dalene Steenkamp

    Woorde kan nie beskryf nie en as mens die jonge dame binne in hierdie rok ken, dan weet jy wat se kombinasie van ongelooflike innerlike en uiterlike grasie, skoonheid, onskuld en tog ook ‘n wysheid binne in hierdie pakkie saamgevat is. Wel gedaan, Andel. Jy is jou ouers se trots op hierdie geleentheid, maar terselfde tyd kan jy ook baie trots op jouself wees.

  • Belinda Gous

    Dis so pragtige foto!