dsc_1493
Matriekafskeid

Ané van Heerden

My insperasie vir my rok was om eerlik te wees onverwag. Ek is iemand wat van kort, laag en stywe kleure hou en dit is nie wat ek gekry het met my rok nie. My rok kom van oorsee af en daar is nie nog so een in Suid Afrika nie. Die rok was vir my gekies deur ‘n tannie wat oorsee gaan en rokke daar koop en dit terug bring. My insperasie vir my rok was “As iemand my sien moet dit wees van WOW”

 

Sien alle inskrywings

  • Nico

    BEAUTIFUL – STUNNIG – PRAGTIG – KAN NET DIE BESTE WEES!!!! MWAH!!!!!

  • Sonja vd Walt

    Wow!!!!! Jy het pragtig gelyk Ané, dit is ‘n baie baie mooi rok en die kleur pas jou uitstekend!!!

  • Albert van der Walt

    Wow!!!

  • lian Rautenbach

    Lyk nes n princes

  • Taylor

    Wow hierdie is een fantstiese rok!! Dit pas by jou klein fyn lyfie baie goed en die kleur pas perfek by jou!

  • mariska

    Pragtig stunning verby die rok en sy eks seker syt die aand laat skitter

  • JAUNDRE VAN ASWEGEN

    Sjoe girl dit lyk verby baie mooi !

    Ek hoop dit is die weners want dit onbeskryflik mooi die kleur pas by jou.

    Enjoy dit

  • Stephan

    Hier is wat ek oor jou rok dink…

    1. Jou rok is awemrowend mooi
    2. Die hare pas perfek want dit is nie oor doen nie. Die highlights beklemtoon jou sag en fyn gesiggie.
    3. Die kleur van die rok en jou tan pas soos ‘n handskoen oor ‘n hand.
    4. Die tennis arembandjie is baie fyn en pas baie goed by die rok.
    5. Die hangertjie en die oorbelle moes by dieselfde plek gekoop wees want die kleur het fantasties gewerk.
    6. Die kaal skouers pas by jou want dit wys net hoe fyn jou lyf gebou is.
    7. Die patroon van die "costume jewelarie" en die "sequence" gaan hand en hand saam.
    8. Die oop rug beklemtoon jou lyf van agter af baie goed. Die ryg maak jou rok meer fyn.
    9. Jou lyf se natuurlike kurwe word deur die rok goed uit gebeeld.

    Ek hoop jy vat die koek met die een!

  • Mericke

    Pragtig, jy laat die rok skitter!

  • Shane

    Magnificent collaboration of colour, style and understated beauty. Being totally unbiased, I think that the dress suited your effervescent nature while being beautifully tailored to bring out each of your perfect qualities such as your swan like neck, delicate arms and olive skin. I was blown away by the way in which the dress suited you in every way possible and you carried off the evening wonderfully.

  • Erika Vermaak

    Hi Ane

    Jy gaan verseker jare later terug kyk en nie skaam wees oor jou keuses nie – van kroon tot toon ‘n ware prinses. Hoop jy wen – ek hou duime vas!

  • Anel

    Dit is ‘n baie mooi rok. Jy het stunning gelyk..

  • Josie

    Ané, jy het asemrowend gelyk op jou matriekafskeid!

    Jou rok , hare en hele voorkoms was smaakvol, maar tog jonk en vars. Wat my veral opgeval het, is hoe die rok jou persoonlikheid weerspieël: Jou rok is deftig en statig van voor, maar wanneer jy omdraai weerspieël die ondeunde strikkies op jou rug jou quirky sin vir humor. Dis lieflik om te sien hoe jy stylvol, klassiek en vol selfvertroue kan wees, en tog gemaklik tussen kindwees en vrouwees kan speel.

    Dieselfde pragtige tiener wat daagliks in haar in jeans rondslenter, met haar blackberry as ekstra ledemaat, het ontpop in ‘n delikate, prettige, kleurryke skoenlapper.

  • Dayna

    Gorgeous. The dress really shows off your delicate figure. The colour suits your olive skin tone and beautiful brown hair. The dress is very unique and you make it shine! I’m sure on the evening, you were the Belle of the ball! Absolutely gorgeous! If you dont win, I don’t know who will.

  • Ulricke Laubscher

    Stunning stunning stunning!!! Die rok maak defnitief ‘n statement. Jy kan trots wees!!! House of Superior clothing is trots om so meisie te kon aantrek!!!

  • Carli Nel

    Stunning!Mal oor die rok.

  • Leane

    Die kleur en snit pas jou perfek! Baie mooi. Stem beslis vir jou!

  • Elmarie

    Jy lyk pragtig!

  • Annette Knoetze

    Jy lyk stunning.

  • Alrese Barry

    Regtig Pragtig!!! Die rok is WOW .. net soos jy dit wou he. Die kleur pas jou baie mooi, en jou haarstyl pas ook mooi by jou gesig. Jy het seker al die ouens se bene lam gehad.

  • JORINA COHEN

    BAIE NICE EK IS MAL OOR DIE KLEUR JY LYK SOOS N PRINSES.

  • Zelda Bezuidenhout

    Pragtige rok!!!

  • Rynie

    Dis WOW !!!! Stunning girl, daai kleur pas jou perfek !!!

  • AMELIA NEL

    TE PRAGTIG VIR WOORDE!!!! DIE MEISIE MAAK DIE ROK NOG MOOIER!!! DIT IS NOU ‘N WENRESEP DIE!!!!!!!

  • Amelia

    Dit is een ongelooflike mooi rokkie! Dit komplimenteer jou lyf bja mooi! Hoop jy is in die top van die rokke

  • Mericke

    Baie mooi rok niggie!

  • Corlette

    Waar het jy die rok gekry? Want hy is baie mooi! Jy lyk baie mooi!

  • Daniell

    Wow niggie! Jou make-up pas die rok bja mooi en dit pas jou klein fyn gesiggie! Jou hare lyk mooi in dis styl want dit maak jou gesig nie te besig lyk. Ie! Die agter kan is ongelooik mooi! Was dit altyd so? Ek stem vir seker vir jou niggie! Love you