• ella

    jy lyk soos ‘n prinses

  • arri

    Sus ek dink jy is pragtig van binne en buite mar die rok lyk of dit vir jou gemaak is.

  • wikus

    jdie rok steel die aandag van almal en jou hare is pragtig veelsgeluk aan jou haarkapper,

  • cecilia gresse

    jy lyk baie mooi en jou rok is pragtig

  • Danelle

    AneLie jy lyk pragtig soos ek ook al reeds vir jou gese het,en jou rok is net so mooi soos jy die rooi en donker hare pas by jou xx