• Karin

    Lieflik en baie smaakvol. Party rokke is regtig bietjie volwasse en onvanpas vir die geleendtheid – die een nie!

  • Mari rheeder

    AwWw nella PRAGTG

  • LeJuan

    soo voulik en sag. regtig baie stylvol

  • Charn

    So mooi!! Regtig seker een van die mooistes hier =) Pragtig!