img_0048
Matriekafskeid

Anéne van der Merwe

Die inspirasie vir my rok was die Hollywood Rooi Tapyt gewees. Al die bekendes dra deesdae elegante en vloeiende rokke wat ‘n romantiese beeld skep. Ek was mal oor die patroon en het geweet niemand anders sal so ‘n patroon waag nie. Die kleur het my ook dadelik getref en toe ek die rok aanpas het ek geweet dat dit tot ‘n perfekte aand sal bydra. :-)

 

Sien alle inskrywings

  • Aneli van der Merwe

    Sjoe jy het toe baie mooi op Hoërskool Eldoraigne se Rooi Tapyt gelyk! Baie gemaklike en praktiese rok vir ‘n matriekafskeid. Geen sleep wat vasgetrap kon word op die dansvloer nie, sagte materiaal om gemaklik te kon sit en beweeg. Puik keuse vir ‘n matriekafskeid. Vrolik, vroulik en verruklik als in een.

  • Sonja Nell

    Anene se rok is by verre vir my die mooiste wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Die feit dat sy so pragtig is van binne en buite, maak dit selfs nog mooier!

  • Tessa

    Die rok was stunning, Is mal oor die kleure en ook die pragtige borduur motief. Beslis n wenner!

  • Anneke Liebenberg

    Absoluut BE-A-UUUUTIFULLLLL!!!!!! LOVE DIE ROK!

  • Renetta Kriel

    Hierdie is n pragtige rok meisie! jy lyk baie fleurig!! rerig mooi!!

  • Anne van der Spuy

    Anene jy kan stof skop in die Hollywood sterre se oe !! Die kleur en styl van rok pas jou uitstekend. Sterkte met die kompetisie x

  • Anneke Burger

    Ongelooflike mooi rok en baie gepas vir ‘n matriek afskeid – niks oordadig nie, maar tog vroulik en uniek! Sy sal altyd kan terugkyk na die prentjie en trots wees op haar keuse!

  • Jolyne du Toit

    Pragtig en regtig besonders. Ek het lanklaas so ‘n mooi rok gesien.

  • Ronel van Zyl

    Anene jy het absoluut stunning gelyk!! Dit was ‘n wonderlike keuse, baie elegant en nog steeds sag, onskuldig en romanties, perfek vir daardie spesiale aand aan die einde van jou skool loopbaan!! En jy was heeltemal gemaklik in die rok en kon net jouself wees.

  • LOUISE Dobson

    Ek stem, dis ongelooflik vroulik en stunning!

  • Riana Earle

    Baie Baie Mooi !!!!!

  • marinda

    Sjoe, dit is pragtig! Soos ‘n jong meisie moet lyk, nie te formeel . "n Rok waarin mens kan dans en pret hê! 10 uit 10!

  • HAn

    Sjoe, MOOI!

  • Karin de Geouveia

    Fantasmagories mooi!

  • Tessa

    Hierdie rok is beslis n wenner!

  • Delané Roode

    Absoluut te Mooi vr woorde!! Klassiek,stylvol en Uniek!!!!!

  • Belinda Gildenhuys

    Ek stem saam met al die bogenoemde kommentaar. Sy was ‘n beeld van vroulikheid.