• Andre

    Dit is n beautiful rok pas perfek by jou! Jy lyk pragtig :-)

  • Ronel

    Dit is n pragtige rok sjoe!!! Mooi gelyk

  • nadienne van rooyen

    Een van my beste vriendinne, mooiste rok wat ek ooit gesien het en ek sal enige dag in daai rok trou. Asemrowende mooi rok! Baie mooi gedoen my vriendin!! Nadienne van Rooyen. Xoxo

  • DG

    Dis rerig ‘n baie mooi rok blom… Jy lyk stuning!!!!! Bitter mooi

  • altus van rooyen

    Wow , stunning foto ! Pragtige rok !

  • Marisca Lessing

    Derick is fotos isa uitmuntig, en baie proffesioneel!! Hy kan lekker rond speel en maak dat jy stunning en pragtig lyk!! Ek sal hom enige tyd aanbeveel!! Die en vele meer is stunning fotos!! Sterkte Derick!!

  • Rinette Coetzee

    Wat ‘n "Stunning" rok. Jy lyk soos ‘n prinses

  • Miandra du Plessis

    Sjoe die foto’s is baie mooi, en Angelique jy het pragtig gelyk!!!

  • Christopher

    Baie mooi rok.mooi kleure en eks mal oor die onderste deel van die rok.patroon pas baie mooi saam met die kleur.heeltemal perfek saam n pragtige jong vrou.

  • Ilze Earle

    WOW!!!!! Stunnig rok en ‘n nog mooier meisie!!!
    10 uit 10 vir die Vrystaatse meisie!!!

  • Derrick Smith

    Verseker WEN materiaal, Pragtige Rok
    Iets Baie besonders !!!!!!

  • ashanti

    Hey hey!! Baie mooi rok!!! Jine jy het stunning gelyk!!!

  • Jessica Britz

    This dress is soooo stunning and sexy, but yet tasteful! Very stylish…

  • Jannè

    Amazing foto en rok!! :)

  • Cheryl

    Picture perfect , do i have to say anything more

  • Jolette Naude

    Wow wow en weereens wow!!! Ds GORGEOUS!!!! Jyt pragtig geluk en ek moet se,jyt baie goed gekies!!! Stunning!!!

  • Vanessa

    Jy lyk pragtig & stunning in die rok. Whaauuuu ek snak na my asem…..!!!! Well done …!!!

  • Maddy

    Dis rerig ‘n stunning rok jong

  • petra

    Sprokiesmooi!

  • Anneke de Wet

    is beautiful. Baie goeie fotografie.

  • Juan

    Kan nie besluit wie lyk die pragtigste nie jy of die rok , maar jy met die rok aan lyk verby mooi.

  • Elaine

    WOW! hehe jy lyk pragtig :)

  • Maggie

    Wow (*_*) is very pwetty!! Need I say more?! : )

  • Stephanie

    Die rok lyk fenominaal, en jy het so mooi gelyk! Regtig asemrowend!

  • Leoma du Toit

    Wow,hierdie is belaglik mooi!! Ek het nie woorde nie, maar tog kan ek nie ophou vertel hoe mooi die rik aan joulyk nie! Stunning!!!

  • Chante Jordaan

    Dis baie mooi*

  • Alize

    Pragtige rok!!! Wow!!!

  • lilly

    Dis n pragtige rok, pas perfek by so pragtige prinses en die kleur van die rok was amazing, nie genoeg woorde nie 15 uit 10

  • Anri Naude

    jy het *STUNNING* gelyk! mooier as mooi!!

  • Danel van Rooyen

    Love dit Angi!

  • Dianri

    Prinses mooi !!!

  • Liezel

    Baie baie pragtig jng!!*