Matriekafskeid

Angelique Lottering

Ek het laas jaar al begin beplan aan my matriekafskeid rok, maar het Januarie begin finaal beplanning doen. Ek het die foto van die rok se onder deel op die internet gesien en toe na Moreen toe gegaan wat die rok gemaak het. Ons het toe kop-en-kop bymekaar gesit. Die boonste deel was my eie idee. Die kleur is een van my ginstelling so dit was lankal finaal.

 

Sien alle inskrywings

  • Baba Dippenaar

    Pragtig!! Jy lyk soos ‘n prinses uit ‘n sprokieswêreld.