Matriekafskeid

Angelique Rossouw

My inspirasie het gekom oor die loop van vyf jaar waar ek na elke skool se matriekafskeid gaan kyk het. Ek het daar my kennis op gedoen dat jou rok gemaklik en treffend moet wees,maar nie oordoen nie. Jou rok moet ‘n tikkie defnitiewe vroulikheid in hê en jouself aan die mense visueel beskryf. Bo alles moet jy mal wees oor jou rok,sodat jy van binne jou rok kan uitstraal. Jou kleur, materiaal en snit moet by jou pas, anders kan j net sowel in ‘n jean en gaan. Ek dink my rok was stunning en verdien om te wen. Nie net vir my maar vir my ouma wat die rok gemaak het ook. Dankie vir die geleentheid Sarie!

 

Sien alle inskrywings

  • angelique

    wens ek kon vir julle nog foto’s oplaai daar is so baie mooies!

  • Joanita Nel

    ‘n Pargtige vrou! die lewe le voor jou! en ons weet jy sal ‘n sukses daar van maak !

  • Elzabe

    Pragtig, onopgesmuk, maar tog stylvol!

  • Hannelize

    Baie mooi!!*

  • Bettie Lotter

    Definitief n wenner!! Die styl en kleur komplimenteer die pragtige jong vrou. Voorspoed!!

  • Chantel Wilson

    Shoe maar jy het baie mooi gelyk baie mooi foto

  • annemarie museler

    Prentjie mooi !!!

  • Anne-Marie Pool

    Asemrowend mooi. Jy EN die rok…

  • Rob Goossen

    Angelique, jy lyk pragtig! Uit my hart uit weet ek sommer jy’s ‘n wenner! Voorspoed en alle sterkte. Rob Goossen

  • Elmarie Rossouw

    Pragtig my kind!

  • Etienne

    Sprankelend en ellegant.

  • Yolande

    Baie mooi en deftig.

  • Yvette

    You look beautifull, so fresh and cheerfull. Hope you had fun.

  • Anelda

    Asemrowend!

  • Anika

    Baie, baie mooi…..

  • Frank

    Jissie meisiekind jy het asemrowend gelyk!

  • Carol Lourens

    jy lyk pragtig!

  • Candice Fortuin

    U looked so damn beautiful! Wish I could have been there to see the dress myself… Hope you win (^^,)