Matriekafskeid

Anika Boshoff

Ek was nog altyd n “fan” van opgepofte rokke,, Ek het klomp prentjies gevat en stukke daarvan gebruik om op my rok te gebruik. Ek het ekstra goed by gesit terwyl my rok gemaak is.. My grootste inspirasie was voorheen se matriekrokke wat ek al gesien het.toe ek gesien ht hoe stunning lyk girls in opgepofte rokke.. Ek het myself ook geinspireer as ek ietsie moois sien,wil ek dit dadelik in my rok sit.. So het my besluit hoe my rok moet wees daagliks verander want elke dag sien ek iets nuuts Die kleur was net vir my die mooiste materiaal toe kies ek dit

 

Sien alle inskrywings

  • roche

    Stunning foto!!!! Love dit!!!!