Matriekafskeid

Anita De Jager

Ek het ‘n rok gesoek waarin ek nie net mooi lyk nie, maar ook gemaklik voel. Om die perfekte rok te soek was pret. Vriende het ons van Barronn’e Bruidshuis vertel en daar het ek my rok gekry. Ek het geweet as ons nie hierdie rok koop nie, gaan ek spyt wees. Die ontwerp is stylvol en die kleur pas perfek daarby. Ek het soos ‘n prinses gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Annett Engelbrecht

    Dit was een van die mooiste rokke van die aand en het jou perfek gepas! Ek is mal oor die valle =)

  • nicole aldrich

    Assemrwend!!!! Dit lyk baie baie baie mooi!!!!!!! Net soos ‘n prinses gelyk!!!

  • Herman van der Merwe

    Ek was nie die aand daar gewees nie, maar toe ek die foto van Anita sien. Na die ander jong dames. Het sy kop skouers bo die ander dames uitgeblink. ‘n Prinses in volle glorie.

  • Hendri

    JYt amazing gelyk girl! amal kon nie ophou praat oor hoe mooi Anita gelyk het! Nou weet amal hoekom!

  • Linette van Vuuren

    *Anita het pragtig gelyk! ñ Pragtige rok vir n pragtige meisie