anja2
Matriekafskeid

Anja Dreyer

Die mode giere van’n paar glans persone het bygedra tot my finale keuse rok vir die matriekafskeid. Die eindproduk is eintlik ‘n kombinasie van twee skeppings ontwerp deur die Italiaanse mode ontwerper Versace. My rok moes stylvol, dramaties en ook effens anders wees. Met die hulp van Paul van Zyl het ons besluit op ‘n sagte blou-grys materiaal met swart kant en fyn kralewerk om ‘n dramatiese effek te verkry. Die swart kostuum juwele het aangepas by die kant effek van die bo-stuk van die rok. Swart skoene en dieselfde kleur palmtassie het die uitrusting verder afgerond. My matriekafskeid was fantasties, ek dink ek het net so spesiaal gevoel soos baie van die “celebs”.

Sien alle inskrywings

  • Miem

    Lovely Dress*,Extremely stylish ….Good luck Hope you win!

  • sarie

    dit is ongelooglik pragtig!die rok se kleur en styl is die perfekte kombinasie van elagansie en tydlose sjarme!!!sterkte met die kompetisie.JY is beautiful!

  • Amanda Ras

    Stylvol – pragtige ontwerp voorwaar ‘n wenner! Anja, jy het pragtig gelyk. Sterkte met die kompetisie!

  • http://sarie.com EKM Dido

    Fantastiese, stylvolle rok wat perfek by Anja pas. Die ontwerper het dit jou waarlik reg gekry om die ‘droom’ en ‘model’ in hierdie eksotiese skepping saam te voeg. Veels geluk!

  • Chantelle Van der Berg

    Charlize Theron, eat your heart out!! Dit is stunning!!

  • Tannie Babsie

    Wowww Anja – ek is trots op jou – you go girl!!

  • Rochelle

    Stunning!! You get my Vote.