Matriekafskeid

Annari van Zyl Van Zyl

Stylvolle,romantiese elegansie – dit is wat ek wou weerspiëel in my matriekafskeidrok. Smaak word deur eenvoud gekenmerk en om elegant en stylvol te wees, was my droom…. My hare, my grimering, naels en rok moes stylvol wees. My haarkapster, Juantia Schmidt van Passion for Hair in Durbanville het daarin geslaag en Lisa Volschenk het my droomrok gemaak en met liefde elke kraletjie wat ek van Meyers in Kaapstad gekoop het, aangewerk. Ek het die “rooi-tapyt” gevoel ervaar met elke tree wat ek in my matriekafskeid rok gegee het… Dankie Mamma, Lisa en Juanita…

Sien alle inskrywings

  • Anoniem

    Jong meisie… jy lyk so vars soos ‘n matriekafskeid dogter nog moet lyk – geluk!