annemie_j_van_vuuren
Matriekafskeid

Annemie Jansen van Vuuren

Ek en Shaun, my ontwerper het saam besluit op ‘n geel rok wat by my velkleur en liggaamsbou sal pas. Ek het prentjies van verskeie rokke saamgevoeg om die eindresultaat te kry. Ek wou ‘n elegante vloeiende rok gehad het sonder fieterjasies en dit is presies wat ek gehad het! Vir my was dit belangrik om mooi te lyk maar ook myself te wees. Die swart kant insetsels het die geel van die rok goed afgerond.

 

Sien alle inskrywings

  • Liesha

    Sjoe, Annemie het absoluut asemrowend gelyk!!

  • Annetjie Richter

    Pragtige dogter!! Die kleur van die rok en die ontywerp pas haar uitstekend. Eenvoudige elegante rok sonder gewaaagdheId, frille en uitspattigheid. Uitstekende keuse vir ‘n mariekdogter.