Matriekafskeid

Annene Brink

Ek het nog altyd ‘n groot liefde vir die tydlose en stylvolle skeppings deur Valentino gehad, maar ek het nooit gedink ek sal in Suid Afrika iets soos dit kan kry nie. Maar toe ek by HSC instap en Ulrika sê sy het DIE rok vir my, en ek sien hierdie elegante, stylvolle en perfekte rok, het ek geweet dit is DIE rok vir my!

 

Sien alle inskrywings

  • Lo-Mari

    Elegant en pragtige kleur!!

  • Werner Solo

    Whoop! Is hierdie ‘n kompetisie? Want jy wen!

  • Ulricke Laubscher

    Uit die boeke Anine!!!! Pragtig verby!!! x

  • Minette

    Stuning!!Kleur pas perfek by jou!!