Matriekafskeid

Annene Janse van Rensburg

Van st.6 af droom ek al van my matriekafskeid dit is elke meisie se Hoërskool droom. So, my rok moes my persoonlikheid uitstraal. As Hoofdogter van die skool het ek geweet dit is ń ere posisie en ek moes steeds ń voorbeeld stel en deur ń ring getrek kan word. Na baie idees en prentjies kon ek nie kies nie, maar twee weke voor die groot aand is die rok ontwerp en lap is gesoek en die finale afronding is daai dag van die matriekafskeid gemaak. My inspirasie vir die rok was net om ń rok te maak waarin ek gemaklik is en my aand in mee kan geniet. In daai rok het ek soos ń prinses gevoel en my aand was klaar gemaak.

 

Sien alle inskrywings

  • Beatrix

    J0u rok is beautiful en jyt omtrent koppe laat draai met jou rok ,, dis beslis een aand wat nooit sal vergeet nie .. En jyt defenitief jou merk gelos in die skool en as hoofdogter ek dink nie daar is een iemand wat dit beter as jy kon doen nie!! Jyt absuluut pragtig gelyk

  • RynhArdt

    Sjoe vriendin lyk weer prAgtig soos altyd!!.. Die AAnd wAs great saam jou!!

  • Karla

    Jy’s pragtig

  • adri

    Jy het regtig soos ‘n droom gelyk. Dit is nou wat ek noem beeldskoon!

  • Hanlie du Preez

    My seun is die jaar by HTS Vereeniging as Graad 8 leeder ingelyf en van die eerste dag af was Annene, iemand na wie toe die graad 8 kinders kon opkyk, sy is die toonbeeld van styl en grasie self in haar skool uniform is diè ‘n dogter waarop mens altyd kon trots wees, Annene baie geluk met jou pragtige voorbeeld deur die loop van die jaar vir almal by die skool betrokke, ook glo ek net soos jy dat jy wel soos ‘n prinses gevoel het want jy het definitief soos een gelyk……"stunning" dogter.

  • Chané

    Annene, jy het STUNNING gelyk, ek is soooooo trots op jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jy is sooooo ‘n goeie voorbeeld vir baie meisies daar buite !!!!!!!!!!!!! Pragtig van binne en buite