img036
Matriekafskeid

Anneri Potgieter

My ma het my aangeraai om ‘n blou rok te vat omdat dit my oe sal uitbring. Ek het nie ‘n idee gehad watse soort rok ek wou gehad het nie, maar nadat my ma my die rok uitgewys het, het ek net geweet. Ek het die rok aangepas en ek het reg gevoel en lyk in die rok. Ek glo jou matriekafkseid rok wys wie jy is en my rok het namens my gepraat, spontaan, vriendelik, plat op die aarde en elegant. Te danke aan my ma se fyn oog in die winkels het ek my perfekte matriekafskeid rok gekry! (Sorry ek het nie n kop en skouer foto van my alleen nie)

 

Sien alle inskrywings

  • Marisel Janse van Noordwyk

    Beeldskoon!!!!

  • Karin

    Mooi rok, mooi foto!

  • Anneline

    Pragtig en stylvol gelyk. Jou rok het jou mooi komplimenteer.

  • Marissa

    Go Anneri!!

  • Anneri

    dankie *

  • Hanlie

    As ‘n mense jou persoonlikheid kon lees op die foto, sou hul kon sien dat jy net so ‘n pragtige mens van binne is as van buite. Voorwaar ‘n wenner.