untitled
Matriekafskeid

Annerie Greyling

Ek is mal oor “fairy tale” en die wye rokke is vir my asemrowend. Die bo deel het ek een keer in die huisgenoot gesien waar hulle ‘n perfume geadverteer het en ek was dadelik mal oor die foto.. en van daardie dag af wou ek my rok so he… die kleur pers pienk was nog van kleins af vir my mooi en is mal oor dit toe maak ek dit my rok kleur.

Sien alle inskrywings

  • Marie Maree

    sy lyk pragtig en die rok is besonders en die kleur pas by haar donker hare

  • Rista Els

    Ek dink sy lyk baie mooi en haar rok is iets besonders

  • Annemarié Greyling

    Jy het regtig baie mooi gelyk my kind. Hierdie rok is net vir jou gemaak. Jy het soos ‘n prinses gelyk