sdc13310
Matriekafskeid

Annett Engelbrecht

Van kleins af droom ons almal van die perfekte matriekafskeid rok. My idee van die perfekte rok het elke jaar verander. Ek het laas jaar bietjie op die internet rondgesoek vir idees en op ‘n rok met chiffon valle afgekom. Ek het net daar en dan besluit my rok moet ook sulke valle hê. Ek het die kleur gekies omdat ek gedink het dit pas die beste by my ligte vel. Met raad van die ontwerper het ons die perfekte rok vir my geskep. Soos ek beweeg het, het die valle die mooiste kleure gegooi. Dit was beslis ‘n aand om te onthou.

 

Sien alle inskrywings

  • Marilé van Wyk

    Dit is ‘n asemrowende rok, en ‘n stunning kleur!!