img068
Matriekafskeid

Annuska Cloete

Die eerste rok wat my oog gevang het, maar die laaste rok wat ek aangepas het. Het eers niks van ‘n kort-rok idee gehou nie, maar op die ou end het dit al my verwagtinge oortref. Dit was asof Zinzi hierdie rok spesiaal vir my gemaak het, en dit pas perfek by my persoonlikheid. Ek wou anders lyk, en ek was toe die enigste een met ‘n kort-en-lang rok!

 

Sien alle inskrywings