Matriekafskeid

Anoschka van Zyl

My inspirasie vir my rok was om my persoonlikheid uit te beeld. Die kleur van rok(pers) het die warm, liefde volle deel van my persoonlikheid uitgebeeld waar die patroon (wat met die materiaal gemaak is – aan die linkerkant bo) my “anders wees” uitgebeeld het. Ek het gegaan vir ‘n plain, maar tog elegante en stylvolle rok.

 

Sien alle inskrywings

  • marietjie grove

    Die rok pas by haar persoonlikheid, tikkie speels, kleurvol, maar warm en spontaan soos die mens wat sy is. Pragtig.

  • Charmaine Botha

    Dit is voorwaar ‘n pragtige rok! Die kleur en styl het jou so mooi gepas!