313258_291618950864201_100000482963693_1210652_180886130_n_1_
Matriekafskeid

Anri Loggenberg

Sag…Vroulik…Klassiek…Elegant…Die hoof elemente en inspirasie van my droomrok! ‘n Ryk pruim kleur, ‘n ry fyn glas knopies, silwer geborduurde blomme op kant en ‘n lae rug het beslis my elemente en inspirasie vervolmaak.Ek is gaande oor die Vintage mode en wou dit ook deel maak van my rok.Die geborduurde insetsels aan die agterkant van my rok wat ‘n sleep gevorm het,het defnitief ‘n gevoel van Vintage geskep. Surene, die ontwerper van my droomrok, het beslis geweet wat my hart begeer en gesorg dat ek op my mooiste voel en lyk. My matriekafskeidrok is verseker ‘n hartsbegeerte wat ‘n realiteit geword het.My rok was mooier as ‘n droom…

 

Sien alle inskrywings

  • Simone

    Pragtig vriendin!!!! so trots op jou… Lief jou baie

  • Ans-Sophi Smal

    Anri!!!! Dis Beautiful!!! Jy het sooo mooi gelyk en jou rok het baie mooi by jou spranklenede eprsoonlikheid! xx

  • Tamara van Vuuren

    WOW Anri!! Jy het asemrowend mooi gelyk! Die kleur en styl van jou rok pas jou ongelooflik goed. PRAGTIG!!

  • Anandi

    Awesome rok!