Matriekafskeid

Anrie Cilliers

Dit het als met my bloedrooi skoene begin ! Albei my sussies het iewers rooi in hulle matriekafskeidrokke gehad en ek wou dit graag ‘n tradisie gemaak het… Ek was tog te gelukkig om op hierdie rooi skoene af te kom toe ons familie in Londen gaan vakansie hou het. Ek wou ‘n heeltemal ander kleur as rooi kies vir my rok en die pers was vir my ‘n kontrasterende kleur wat tog die rooi gekomplimenteer het. Die blomme wat geplooi is het ek in ‘n bruidstydskrif gesien en was sommer dol daaroor!

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    BAIE mooi rok!!

  • Megan Loots

    Die rok het baie mooi detail op die agterkant. Jy lyk goed girl.

  • Liza

    Flippen mooi rok! Ek LOVE die storie van jou rooi skoene!
    Ek dink elke uitrusting moet begin by die skoene!

  • Annuscka Labuschagne

    Dit is ‘n stunning rok!!!!

  • Ansie

    Ai Anrie In jou pers rok getooi, is jy voorwaar die mooiste matrieafskeidsnooi!!!!!

  • Ansa

    Dis ‘n lieflike pers. Jy lyk baie mooi maar dis nie iets besonders nie

  • Malinda

    Pragtig! Pers blyk baie gewild op ons tuisdorp die jaar te wees vir die meisies. Jammer ons kon ook nie die rooi skoene sien nie!

  • Elize

    Jy het Pragtig gelyk !! Mooi dame met ‘n besonderse rok !!

  • karin blignaut

    wow beautiful!

  • Jean

    Anrie… JY IS EN LYK ONGELOOFLIK ASEMROWEND ALOMPERFEK!!!!