Matriekafskeid

Ansell Smit

Ek wou al van die begin af ‘n rok gehad het wat styf bo is en los af ondertoe is. Ek het oral klomp rokke aangepas en ek het nerens ‘n rok gesien wat vir my wow was nie. Die laaste winkel waar ons gekyk het het ek my rok gesien. Ek het dit gesien en gedink dis mooi maar toe ek dit aanpas het ek geweet dis die rok wat ek wil he! Dit was die uniekste rok wat ek nog ooit gesien het en ek was mal daaroor. Die rok was nie net mooi nie maar dit het my persoonlikheid ook gepas. My matriekafskeid is vir my nou nog die mooiste rok wat ek al ooit gesien het en ek is net mal oor dit.

 

Sien alle inskrywings

  • Ulricke Laubscher

    Jy lyk ongellllloooooffffffffffffffflik mooooi!!!! ek het geweet dit is JOU ROK!!!! HSC is trots op jou!!!!! Jys so stunning girl!!! Wel done xx

  • Amori

    Bitter mooi..

  • Theresa

    Baie mooi!!! Dis mos hoe ‘n meisie se matriekafskeidrok moet lyk!!