• Cecile Kriek

    Ongelooflike mooi ontwerp. Jy moet beslis mode ontwerp oorweeg. Jy lyk soos ‘n jong Nicole Kidman.

  • Liana

    WOW!!!! Amazing!! Love it to bits!! Hoop jou rok wen!!!

  • Johan Goosen

    Dis ‘n Cool rok!

  • Annette

    Pragtig! My meisiekind…

  • Elois van den Berg

    Baie mooi en elegant. ‘n rok waarin ek trots sal wees om my meisiekind in te sien matriekafskeid toe gaan.

  • Bernadette stubbs

    Ek moet sê hierdie ontwerp pas so goed by Antionette se persoonlikheid en beeld uit waarvan sy hou en watter tipe mens sy is! Goed gedaan met jou ontwerp en die hele styl pas jou soos ‘n handskoen!

  • Elna Erlank

    Elna Erlank

    Pragtige rok!! Die neklyn is uniek en interessant en die kleure van jou rok komplimenteer jou pragtig!! "Beslis ‘n wenrok"!!

  • Marietjie Erlank

    STUNNING, STUNNING, STUNNING!!!!! Met diè pragtige rok moet jy op die rooi tapyt loop!!! Die ontwerp en kleure is perfek, ek wil ook so ‘n rok hê!! Volgens my, is jy die wenner!!

  • Salome Low

    Antoinette, jou rok is pragtig!! Die kleure en styl is baie oorspronklik en vlei jou pragtige lyfie so mooi!! 10 uit 10 vir hierdie ontwerp!!

  • Zoöl Höll

    Ek stem, selfs die ouer Nicole Kidman sal stunning lyn in jou rok!

    ;-)

  • Alice Beukes Ellis

    Ek stem saam ongelooflik mooi, en ja jy kan sowaar as ñ jong Nicole Kidman wees. Jou ontwerp het jou perfek gepas.

  • MARCELLE

    wow dis n stunning rok dit staan so uit teen die res van hulle ****STUNNING!!!!! *****

  • Elna Erlank

    Jy het voorwaar ‘n pragtige rok!! Die halslyn is uniek en baie interessant. Die kleure van jou rok komplimenteer jou pragtig! Jy het beslis ‘n wenrok!!!

  • Charlene

    Die die Turquoise/Feroza is my gunsteling kleur en dit pas jou so mooi! Ek hou van die oneweredige halslyn met die interesante detail aan die linkerkant. Dit pas jou lyf en kurwes perfek. Wel gedaan op goeie ontwerk & styl!!