rok
Matriekafskeid

Antone Myburgh

Na baie dae se gesoek op die internet en in tydskrifte, insluitend die Sarie Bruid het ek uiteindelik op my perfekte rok besluit. Ek het verskillende dele van verskeie rokke bymekaar gesit en so is my rok geinspireër, deeltjie vir deeltjie. Ek wou ‘n klassieke rok hê wat ek oor 20 jaar steeds sal wil dra, selfs al pas ek dan dalk nie meer daarin nie.

Sien alle inskrywings

  • Thea Myburgh

    My ou baba dogtertjie jy het regtig baie mooi gelyk.