matriekafskeid_074
Matriekafskeid

Anzelle Visser

Ek het 12 jaar gedroom oor die spesiale dag. Net soos elke klein meisie oor haar droom troue droom. Elke stuk op my rok weerspieël iest van my persoonlikheid. Die kleur van my rok “liquid satin blue” was nog altyd my gunsteling kleur omdat dit die rustigheid van die see uitbeeld. Die diamantè op my rok bring die spranklikheid van my uit “you will shine as a superstar”. Die rok is elegant en uniek soos ek is, en sou niks beter voor kon vra nie. Die tema was Titanic en was nog altyd my gunsteling rolprent. Die oorbelle wat ek daai aand gedra het, het ek as ‘n geskenk by my boetie Mornè wat 12 is gekry. Ek het soos ‘n see prinses gevoel met die hartjie oorbelle wat “the haert of the ocean” verteenwoordig, net soos die diamant hart in Titanic in die see terug gegooi was. My droom is bewaar.

Sien alle inskrywings

  • Estelle

    Jy lyk soos ‘n model, pragtig en elegant die rok keuse is puik net soos jy is.

  • http://sarie.com Morne

    Jy lyk flippen hot

  • http://sarie.com Estelle

    Jy lyk soos ‘n model, pragtig en sprankelend. Die rok is asemrowend.

  • Mariana Dreyer

    Anzelle, jy is pragtig met ‘n baie, baie unieke rok.

  • Elzaan Blood

    Anzelle lyk al te pragtig met haar liquid satin blue rok. Die kleur pas haar perfek sowel as die styl van die rok. Sy lyk soos ‘n prinses.

  • Livvi Krige

    Wow, a stunning dress and beautiful girl. So nice when positive attributes of her character can be incorporated into her dress. She sounds like a remarkable young lady.

  • Belinda Botha

    Sy lyk pragtig. ‘n Ma kan regtig trots wees op so ‘n voorbeeldige en pragtige dogter.

  • Enchanté Swartz

    Jy lyk pragtig!!!

  • Annelize Laker

    Jy lyk baie mooi en die rok is "stunning"!! Van almal wat ek gesien het lyk jy die mooiste. Die rok is so sprankelend soos wat jy is.

  • Yolanda Whitehouse

    Jy lyk soos ‘n model!! Jou rok is asemrowend mooi. Die kleur pas jou perfek.

  • Marilee Vos

    Sjoe maar jy lyk soos ‘n prinses!! Jy lyk pragtig.

  • Sharon Kruger

    Wow. Jy lyk stunning!! Mens kan nie genoeg kere vir die foto kyk nie.

  • Anton Visser

    Jy lyk pragtig my skat.

  • Leré

    Aaaaagggh! Die mooiste mensie wat nog ooit die aarde bewandel het! Stunning is nie die woorde nie! Jy is pragtig sus en die rok was die beste keuse ook! Mag ‘n mens ‘n boek hier skryf ? Ek het te veel om te se man!

    In kort! Perfekte rok, by die perfekte lyfie by die perfekte meisie mens!

  • Leré

    Aaaaagggh! Die mooiste mensie wat nog ooit die aarde bewandel het! Stunning is nie die woorde nie! Jy is pragtig sus en die rok was die beste keuse ook! Mag ‘n mens ‘n boek hier skryf ? Ek het te veel om te se man!

    In kort! Perfekte rok, by die perfekte lyfie by die perfekte meisie mens!

  • Alexander Supertramp

    Baie mooi :)

  • Tertius

    heyto skat ek kan rerag nie iets se nie dis teveel vir woorde mwah jy lyk ongelooflik mooi, n ware prinses! love u en mis jou verskriklik baie.

  • Susan

    Ek het gedink jy lyk altyd pragtig, maar in daardie rok lyk jy soos ‘n prinses. Die rok is perfek vir ‘n perfekte meisie.

  • http://www.sarie.com Martin

    Jy lyk soos ‘n wenner, die prys behoort net aan jou as ek die foto’s so bykyk.

  • http://sarie.com Mariana Heymans

    Awesome !! ;n Pragtige rok vir ‘n pragtige meisiekind, jy sparkle !!

  • http://sarie.com Willem

    Jy lyk stunning.

  • http://sarie.net Willie Myburgh

    Seksie heksie.

  • http://sarie.com Adriaan Myburgh

    Die pragtigste rok in die inskrywing van Sarie.

  • http://sarie.com zisanda

    Wow! you look stunning girl.

  • http://sarie.com Arno Kuun

    Dit is stunning.

  • http://sarie.com Skilanski

    Flippen gorgeous dit is beter as hot. Ek soek jou foonnommer ek wil jou sien.

  • http://sarie.com Gerhard

    FFFFFFFFFabulous ek kan nie glo dat jy so mooi lyk nie, en dan gaan jy nog moeier ook raak en dan is dit ek en Skilanski aanmekaar.

  • http://sarie.com Charlie

    Pragtige fffflippen rok, jy behoort die kompetsie te wen.

  • http://sarie.com Christa

    Anzelle, jy lyk soos ‘n porselynpop, te pragtig vir woorde

  • http://sarie.com Dillan

    leka jy jo sexy ding.

  • Nico Ackermann

    Pragtig!!!!! Stylvol en sexy, wat meer kan jy voor vra

  • Jeanette

    Jy lyk stunning meisiekind! xoxo

  • Stephanie

    Anzelle jy het asemrowend gelyk! Trots op jou!

  • http://www.sarie.com ANITA

    Anzelle jy lyk ongelooflik pragtig en jou rok keuse is uit die Hemelse boonste blou rakke ! GOOD LUCK !

  • Reinhardt Ryke

    Weg is my asem….Ek dink daar is ‘n woord daarvoor…Natuurlik!!! Dis asemrowend. As ek maar net 10 jaar jonger was sou ons darem die dorp rooi geverf het,dis nou as ek verby die blou bul kon kom……Ek hoop nie my vrou lees dit nie. Sy sal jou net so ondersteun, so ek is veilig.Jy verdien om te wen. Laat maar weet wanneer ons die uitgawe van "Sannie" moet koop, of is dit Sarie? Baie sterkte!!!

  • http://sarie.com Corrie van der Merwe

    Ongelooflik pragtig. Die blou staan verskriklik mooi uit. Voorspoed.

  • Zander

    daar is mos nie ‘n mooier dogter nie! Die rok… fits like a glove! Niemand anders sou die rok so goed kon dra soos jy nie! perfekte rok en perfekte lyf, perfekte dogter! Die prys is joune… geen twyfel nie!
    Ons is trots op jou!

  • coetzee

    WERKLIK ‘n ongelooflike rok! pas jou baie goed

  • Maggie

    WOW! Stunning is ‘n under statement! Jy het regit baie mooi gelyk! Mal oor jou rok skat! nog die mooiste van almal!

  • Christelle Kruger

    Jy lyk pragtig meisiekind!!!!

  • http://www.facebook.com/mariolane.dawson Mariolane

    Baie mooi blou en baie mooi ontwerp om by ‘n baie mooi meise te pas. Sterkte.

  • http://sarie.com Luzaino Booysen

    Jy lyk asemrowend bo my vuur maak plek!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • http://sarie.com Emile Kruger

    Daar is nie kommentaar nie want daar is nie woorde vir so mooi meisie wat afgerond word deur so uitstaande rok.

  • Karen van Reenen

    Anzelle jy lyk pragtig. Die kleine dogtertjie het in ‘n pragtige prinses verander!

  • Pierre

    Jy lyk mooi met jou rok en dit pas baie mooi by jou xoxo

  • Desre

    Stunning!!!

  • Wentzel

    Baie, baie mooi!

  • Ronel Kock

    Dis ‘n ongelooflike rok wat jou so mooi uitbeeld, sprankelend en stylvol, jy het pragtig gelyk daardie aand, soos ‘n regte prinses.

  • http://sarie.com Jenny Viljoen

    Anzelle, Jou rok lyk pragtig! Die kleur lyk so pragtig met jou donker hare. Met jou lyf is dit die ideale rok vir jou. Go Girl!!!

  • http://sarie.com Jenny Viljoen

    Anzelle, Jou rok lyk pragtig! Die kleur lyk so pragtig met jou donker hare. Met jou lyf is dit die ideale rok vir jou. Go Girl!!!

  • Dries van Vuuren

    Sprokies mooi !!!!

  • http://www.Sarie.com Christa Vos

    Ai, Ai, pa moet maar die geweer reghou……Jy lyk beeldskoon met daardie stunning blou rokkie en lyfie, dit pas by jou persoonlikheid, bly soos jy is, jy is en was nog altyd ‘n wenner. Hier kom ek Sarie !!!!

  • http://sarie.com Simone

    Jy lyk te pragtig vir woorde!!!

  • http://sarie.com Lolla

    Very provocotive!Ooh lalala!

  • Jean Fredericks

    If i could relive my matric ball i’d love to have a dress like yours.

    IT IS A ABSOLUTELY STUNNING DRESS!!!!

  • http://sarie.com Mali

    jy lyk baie mooi in blou rok.

  • http://sarie.com Orlando

    Jy blou rok komplimenteer jou, jy skitter soos ‘n ster.

  • Annelie Kruger

    Stylvol, Sexy, Elegant…….nes ek jou ken. Gelukkig is jou see-prins!

  • http://sarie.com Louis

    Pragtige rok, hoop jy wen.

  • Herman

    AWESOME!!!!

  • JM

    Baie mooi.

  • http://www.sarie.com Rowan

    A beautiful young lady!

  • Ronelle

    Absolutely breathtaking!

  • Deidre

    Wow meisie, jy doen dit mal! Baie Pragtig!

  • Fagma Isaacs

    Regtige pragtige rok pas jou perfek sterkte

  • Oliva

    Sy lyk baie pragtig en die kleur pas mooi by haar. Stunning!!!

  • Janeen

    I always love blue, but that colour is amazing. The design suits you perfectly.

  • Elizabeth

    I like the inspiration behind the stunning dress…

  • Brendan

    baie mooi

  • Hayley

    You look amazing!!!!

  • http://sarie.com Brian

    Die vrolikheid vanself ‘n pragtige meisie nes die rok.

  • http://sarie.com Enchante

    Die "design" is stunning pas by jou figuur.

  • Riana

    Jy lyk soos ‘n prinses. STUNNING

  • Tenielle Pedro

    You look absolutely beautiful!

  • Brenda Reinke

    Beautifull, stunning. You go Girl!!!!!!!!

  • Desiree

    You look stunning!!! Beautiful dress!!

  • Johan Venter

    Stylvol, Sexy, Elegant…….die blou komplimenteer jou ten volle.
    n Pragtige keuse met n elegante snit.
    Jy lyk asemrowend!

  • Marinda Rossouw

    Anzelle, jy lyk ongelooflik mooi. Jou rok is ‘n uitstekende keuse, veral die kleur en as jy nie so ongelooflik mooi was nie, sou die rok ook nie so mooi vertoon het nie, so saam maak julle die wen kombinasie vir SARIE.

  • http://sarie.com Dawn

    MOOI ROK!!

  • http://sarie.com Bets van Aswegen

    Anzelle, jou rok is net so mooi soos jou naam!!! Blou is jou kleur, en die ontwerp is pragtig. Is mal oor die "luggate"!!

  • JANDRE

    WOW!!! AWESOME!!!

  • Nina

    Wow. Jy lyk stunning!!

  • Janine

    Jy lyk verskriklik mooi!!