2011_11_07_09_06_32_am
Matriekafskeid

Anzelle Vorstman

Graag wou ek hê dat ek helder skitter tussen die ander. Daardie die wow effek voorgee, asems wegslaan en die oe-la-la gevoel gee. Dae lank het ek modes bestudeer om juis die teenoorgestelde te doen. ‘n Bekende ontwerper, Tony Bowls, was groot en deels my inspirasie, waar Danie my gehelp het om die droom rok te verwesenlik. Die pers en turquoise verteenwoordig kalmte, kreatiwiteit en fantasie nes my persoonlikheid wat na buite straal. Verseker het my sterretjie geskyn op die Titanic…

 

Sien alle inskrywings

  • Brigitte Hofer-de Beer

    Jou rok is STUNNING!!! Julle het baie mooi saam gelyk. Sterkte. Jy kry my vote!!!

  • Sean

    Hou baie hiervan het my stem beslis hulle het definitief bymekaar gepas en n mooi paartjie gemaak

  • Catherine Vorstman

    Ai die kleure pas jou pragtig, ‘n regte prinses. Stunning

  • Zelda Mitton

    Jy lyk pagtig!

  • Jay Horn

    Dis n baie mooi rokkie. Jy het regtig amazing by die matriekafskeid gelyk.

  • antje

    Like like like!
    Jy het beelskoon gelyk! Soos altyd :)

  • Pieter Briel

    Ek kan nie glo dat my klein nig so n pragtige dame geword het nie. Jy lyk asemrowend!!!!!!

  • sandra de kock

    amazing, fantamagories. Jou rok is uit die boeke en beslis vi jou gemaak. Ek stem vir wenner.

  • Leonie

    WOW!!! Pragtige rok nes jy is! Beeldskoon!!

  • niella

    Baie baie mooooooooi

  • Rolien Pieterse

    Ek kan nie besluit of jy of die rok die mooiste was nie! Iedergeval beide is stunning!!!

  • Laurinda Pretorius

    pragtig! Definitief een van die heel mooistes wat ek nog gesien het…

  • Maryke Fourie

    Jou rok is regtig baie mooi, love die twee kleure saam… :-)

  • Anina

    baie baie mooi!!! sterkte!!

  • rozanne schnautzz

    Maloor jou rok!!

  • Ingrid Dunning

    Jy kry definitief my vote – jy het pragtig gelyk

  • Janine

    Baie baie mooi! Hou duim vas vir jou rok

  • sharon

    baie mooi..sterkte!!

  • Angelique van Niekerk

    Voorwaar ‘n regte Prinses rok! Sterkte

  • Elmien Pretorius

    Wat n asemrowende rok en n lieflike paartjie!Anzelle,jy lyk of jy uit n sprokie ontsnap het,prinses mooi!!

  • Mirna van den Berg

    Julle is pragtig lyk ook baie mooi alles van die beste hoop julle wen die eerste prys 9de Nov 2011 11h00

  • Daleen Groenewald

    Jy het regtig asemrowend pragtig gelyk! Baie geluk solank!

  • Marizka Naude

    FANTABULOUS!!!! Julle het baie baie baie mooi gelyk!!! rok en kleure is perfek vir jou!!

  • LORETTE VAN ROOYEN

    PRAGTIG GELYK ANZELLE……dEFNITIEF MY VOTE!!!!!!

  • Bertus Vorstman

    Jy lyk soos n fee prinses. Asemrowend! Jou rok is pragtig met die mooi kleure van n Pou

  • Madelein Engelbrecht

    Amazing!!! Wow!

  • Tersia Stemmet

    Pragtig Anzelle! Perfekte rok vir perfekte dame! Sterkte hoor!

  • Monique Pavier

    Jy het baie baie mooi gelyk, en jou rok is stunning!!! Mal oor jou rok.