Matriekafskeid

Ashley-Lynn Cole

Ek hou veral baie van Franse styl, en het gedink hierdie rok is ideaal. Dit het my elegant en stylvol laat voel en lyk. Die kleur keuse was maklik, ek wou nie die tendens volg van blou en pers nie,en glo my finale kleur keuses het uniek saam gewerk.Dit was die wonderlikste aand van my lewe en sal die goeie herhinderinge altyd saam met my dra.

Sien alle inskrywings

  • Alexis

    Jy lyk stunning, unieke rok. Asemrowend. Jou rok staan so uit en is heeltemal anders. Pragtig

  • Christine B

    Nie so unieke rok nie maar dit lyk baie mooi aan jou Ashley. Jammer dat die vol lengte foto jou gesig verdof agv van die lig in agtergrond

  • Charlene Engelbrecht

    Die rok is stunning, die kleur moet ek sê dus uniek. Jy het pragtig gelyk. Trots op jou.

  • Leilani Roote

    The poor photograph quality makes it difficult to truly appreciate your dress. Not very unique but does compliment your complexion and figure. "Asemrowend"? .. meh .. not really!

  • Absolutely fabulous,with style and grace,your dress takes my breath away and fits to your posture,Unic colour and style,The dress complimant your style,Lady of leasure,,,,,,,STUNNING

  • Marcia

    Stunning definate winner….loving the dress.

  • ashley

    ek love my rok