Matriekafskeid

Beandri van Loggerenberg

Ek was opsoek na ‘n rok wat by my pas. Ek het saam met ‘n vriendin by baie plekke rokke gaan aanpas. Ons was by Clarisse waar ek ‘n blou rok aangepas het met dieselfde snit as die een wat ek op die ou ent gevat het. Ek was al 3 keer by ‘n matiekafskeid saam met vriende en my rok was elke keer blou gewees – so ek was nie weer baie lus vir ‘n blou rok nie. My vriendin het toe die pienk rok voorgestel. Ek is nie ‘n pienk mens nie, maar sodra ek die rok aangepas het, het ek geweet dis die rok en niks anders nie! Ons was by verskeie plekke gewees nadat ek die rok aangepas het, maar die pienk rok was die een wat in my kop vas geprent was en ek het besluit om die rok matriekafskeid toe te dra.

 

Sien alle inskrywings

  • Annett Engelbrecht

    Pragtige mens met ‘n pragtige rok.. Dankie dat ek daardie vriendin kan wees =)

  • Simone Erasmus

    Sou jou in geen ander rok wou sien nie!

  • Simone Erasmus

    Sou jou in geen ander rok wou sien nie!