• Jaccie Ellmann

    En met Hepatites A en al het jy absoluut pragtig gelyk, Berdine!!! Sterkte met die kompetisie, sowel as jou matriek.
    Ek ondersteun hierdie pragtige meisiekind 100%!!!!!

  • Kathy van Rensburg

    Berdine ek hou ook van eenvoud en die kleur en styl pas jou pragtig!! Blink poppie is sy versekerEn as sy so lyk as sy siek is wil ek haar ie gesond sien nie!!!
    Sterkte jy lyk pragtig!!

  • Lenata Kemp

    Sy lyk pragtig en verdien om te wen.