Matriekafskeid

Bernice Serfontein

Ek het 2 jaar gelede ‘n prentjie in’n boek gesien van ‘n rok wat deur Roberto Cavalli ontwerp is, die prentjie het dadelik my oog gevang en ek het hom gebere. Alhoewel die rok in die prentjie deur Roberto Cavalli ontwerp is het ek hom heelwat verander om die rok my eie te maak. Ek het moeite gedoen met die bykomstighede sodat alles by mekaar pas om op die ou end vir my die perfekte prentjie te gee waarvan ek gedroom het! Dit was vir my baie belangrik dat my rok by my persoonlikheid pas, daarom het ek ook die kleur verander. As ek terug dink is daar niks wat ek sou wou verander nie en ek het soos ‘n ware prinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!!

  • M

    PRAGTIG BAIE MOOI.MOOI MEISIE.DEFNITIEF WEN ROK

  • antoinette Hennop

    Pragtig, asemrowend mooi! Lyk soos n prinses!

  • Maryka

    Pragtig, dit is ‘n besondere mooi rok. Sy lyk soos ‘n feëprinses.

  • Hierdie is definitief die Wen-rok! BEAUTIFULL

  • Karin

    Baie mooi – rok en meisie. Natuurlike grimering – sag!

  • Elvera

    net een woord vir hierdie rok. Asemrowend! Meisie is pragtig!

  • Danie Diedericks

    Baie mooi!!!Ek hou van die blou skakerings,ek het alby jou rokke gesien.Die pers rok was ook mooi maar jyt duidelik die beste vir laaste gelos.Weereens pragtig.My ma kon nie ophou praat van jou rok nie.Syt al baie rokke in haar lewe gesien maar die een was super spesiaal!!!

  • maryke

    BEELDSKOON! Rok en Meisie!

  • dr. van der walt

    enige man se droom…. asemrowende rok 1 in n miljoen…