Matriekafskeid

Bianca Jonck

Ek is ‘n baie “plat op die aarde mens” en wou ‘n rok he waarin ek gemaklik kon voel en myself wees. My inspirasie vir die rok het ek gekry by ‘n bo-stuk van ‘n ander rok, ook met die materiaal met die afwerkings op wat bo uitsteek. Van daar af het ek my rok ontwerp en dit my eie gemaak. Aan die begin sou my rok sonder bandtjies wees, maar twee dae voor die afskeid het ek besluit op die verandering waar die lint oor my skouers gaan en my rug oorkruis. Sonder dit, dink ek, sou my rok onafgerond gelyk het. Die twee kleure is twee van my gunsteling kleure wat ek by mekaar gesit het, alhoewel baie mense gese het dit pas nie.. En dit is die resultaat!

 

Sien alle inskrywings

  • Candice

    moooooi 🙂 * hehe

  • Lynda Gough

    What a beautiful dress!! Love the colour combination & design , Tastefully Elegant!!

  • Gerlene Knowles

    Die kleur kombinasie is absoluut uitmuntend!!!

  • Sarena Smit

    WOW WOW WOW!!!! Stunning kleure, ongelooflike "striking" ontwerp. So Jy Bianca – plain WITHOUT the "plain Jane"!!

  • Angeline

    The dress looks absolutely stunning! The couple as well :o)

  • avnnemare van der merwe

    Pragtig. Mos gese dit is stunning rok. Die meisie het talent.

  • Carol Elliott Claassen

    Colour and design absolutely stunning and elegant .

  • Louisa Fourie

    Die kleure gaan wonderlik saam!! Die ontwerp is pragtig en pas haar uitstekend!!

  • Cherie Miller

    Liewe skoonsus jy is een amazing vrou en ek is baie trots op jou. jy het regtig baie stunning gelyk en daai kleure komplimenteer jou baie goed!!!!! jy mag maar eendag n designer word en ek glo jy sal… moet my net nie vergeet wanneer jy beroemd raak nie. LOL

  • Anna-Marie Jonck

    Jy het eenvoudig stunning gelyk. Die kleur lyk eenvoudig asemrowend saam en pas jou baie goed. Wat jou rok meer spesiaal maak dis jou eie ontwerp.

  • Wilna huisamen

    Stunning en di 2 kleure werk goed saam.

  • Adéle Opperman

    Pragtige Bianca en wat dit meer spesiaal maak is dat jy dit self ontwerp het!

  • Ansie Clausen

    Stunning, Bianca, soos die ander rokkies wat jy self ookal gemaak het! Die kleure is ongelooflik bymekaar!

  • zarina

    They compliment each other so well. She is such a stunning young lady. Colour combination done very tastifully and elegant

  • keile

    Love die kleure saam
    !

  • Martini

    Well done !!! It’s unique …. You have alot of talent young lady.

  • Le-Mandi

    Jy het baie mooi gelyk, eerste keer wat ek dit net op foon gesien het was my asem klaar weg geslaan. en toe jy aand by my werk in loop toe is ek in nog meer skok daai rok was gemaak vir jou!!! Jou juwele het perfek gegaan saam jou rok. weet sommer jy gan nog eendag baie mense se rokke design!!

  • au3

    dit is regtag ‘n baie pragtige roki…. die kleur struktuur werk baie goed saam

  • Reinet

    Pragtig. Absoluut stunning!!!!!. Kleure pas uniek bymekaar………

  • Linda De Jong

    Pragtige kleure wat onmiddelik jou aandag trek en die ontwerp is vloeiend en baie elegant – pragtig … Sy pas perfek by haar maat in sonder enige oordadige poging … 100% my keuse !!!

  • Tracey Browne

    Gorgeous design!!

  • Melanie Savage

    Dis ‘n stunning rok! Die kleur kombinasie is ‘n wenner! Jy het pragtig gelyk 🙂

  • Lalie Moolman

    Ek dink die kleure sowel as die ontwerp komplimenteer mekaar, baie. Die motor rond die hele prentjie perfek af. Dit is nou regtig WOW!!! WOW!!! WOW!!!

  • Izelle Mostert

    Baie baie mooi. Sy lyk so gemaklik in dit. love it!

  • Charmaine Grobler

    Love it –

  • Beverley Hoffmann

    Lovely colour combination – you are very talented……..lovely design

  • corisa hough

    jou rok lyk baie mooi, kleur lyk pragtig.

  • Lizelle Kleinhans

    Jy het regtig baie mooi gelyk, jou amper nie herken by die matriekafskeid nie!

  • Lisma Liebenberg

    Ongelooflik pragtig. Sy lyk so vol selfvertroue. Dit maak groot verskil. Ek hou van kleurkombinasie. Well done.

  • Dorothea Mollentze

    Die rok bring die skoonheid van jouself uit. Dit is eenvoudig en lyk baie pragtig. Dit is regtig `m wenner.

  • Charlene Summers

    Asemrowend! Die kleure en die ontwerp is perfek!

  • Andrea Triegaardt

    `n Pragtige rok wat by `n pragtige meisie pas. Die feit dat jy die rok self ontwerp het maak dit nog meer spesiaal. Mooi so Bianca. Hou so aan.

  • Leonore Spamer

    Bianca, jy lyk soos ‘n model

  • Susan van Niekerk

    Mal oor die kleur en ontwerp. Goeie toekoms vir jou as ontwerper.

  • johanita spies

    die mode wereld gaan kook met al jou talent, bou voort op talent meisie