Matriekafskeid

Bianca Jones

Ek het gedroom van ‘n lang, ligblou & silver matriekafskeidrok wat my soos die mooiste feetjie-prinses in die hele wêreld sal laat lyk! Met hierdie resep het ek die winkels ingevaar en die onmoontlike reggekry!! Die eerste winkel in Canal Walk was Ocations, en daar het my droom in die vertoonvenster waar geword! Onnodig om te sê – dit was perfek en spesiaal vir my gemaak en het my matriekafskeidaand in die sprokie van my drome omskep!

 

Sien alle inskrywings

  • Rialda

    WOW!!!!!!! Sy lyk asemrowend

  • Anneli Campher

    My niggie, jy het ongelooflik stunning gelyk!!!! Die blou rok het jou pragtige blou poel ogies mooi laat uitstaan!!!!

  • Erica Swart

    Stunning. Sy lyk soos ‘n feetjieprinses. Pragtig.

  • Christelle

    Jy laat voorwaar die koppe draai met jou ‘droom’-geinspireerde voorkoms!

  • Christell Jones

    STUNNING, STUNNING, STUNNING – die mooiste feetjie-prinses in die hele wêreld!!! Van ‘n moeder wie se hart oorloop van trots!!

  • Lynette Niemand

    Bianca woorde kan dit nie beskryf hoe pragtig jy gelyk het nie!

  • lynette marais

    joh joh joh bianca jou beaut….. j het stunning gelyk **:) mooiste rok ooit.. xx

  • Illse Visser

    WOW!!!!! Awesome!!!! Christel, ek sou op dees aarde nooit jou dogter(tjie) herken het nie – sy lyk soos ‘n model. Ek het haar laas gesien toe sy nog regtig net ‘n dogtertjie was. JY (JULLE) MAG MAAR BAIE TROTS WEES!!!!! Sy lyk absoluut STUNNING!!!!!!!!

  • Bernadette van Veyeren

    Wow …….. jy lyk AMAZING! A beautiful girl in a gorgeous dress……..PERFECT! Jou ma het jou seker mal gemaak met al die foto’s :o)

  • Charlene Schreuder

    Bianca, jy is beautiful en goeie genugtig daardie rok is to die for 🙂

  • Estie Fergus

    Wat ‘n mooie feetjierok vir ‘n pragtige meisie !!!