• Leilani Roote

    Bianca, beautiful dress!! You don’t have an inspirational story with it though.

  • Tessa

    Wie de hel is Leilani, jy het ‘n slegte kommentaar op al die meisies se rokke! Wonder net hoe joune gelyk het!

  • Anti -Leilani Roote

    Tessa – ek stem so saam jou hoor!! Sy is ‘n ou suur knolletjie wat net soek om te moun: As jy nie iets goeds kan se nie: bly liewer stil… dit moes jy mos nou al lankal geleer het Leilanie Roote! ..maar lyk my moun het eerste in jou woordeskat ingeval
    Bianca jys pragtig!

  • Mari

    Wie is Leilanie Roote, wil ek ook weet, ek het nog nie een rok gekyk waarop sy nie ‘n negatiewe iets te se het nie, as sy niks by die rok kan fout vind nie, dan vind sy dit by die storie of die persoon fout. Word groot!!