Matriekafskeid

Bianca Taljaard

Ek is nie ‘n valletjies persoon nie, en het iets eenvoudig maar tog elegant gesoek vir my matriekafskeid. My oog het hierdie rok gevang toe ons verby die winkel ry en ek het onmiddellik my hart verloor op hierdie rok. Die patroon en kleur was net wat ek gesoek het. Ek het op my matriekafskeid soos ‘n prinses gevoel.

 

Sien alle inskrywings

  • Norman

    Baie mooi fotos. Jy het pragtig gelyk.

  • marie oosthuizen

    Hi Bianca ek weet hoe het jy oor die rok gevoel! Ek was elke keer saam as jy ander moes aanpas maar elke keer het jy dit vergelyk met die rok en die rok het elke keer gewen!!

    Jy het pragtig gelyk en ek is seker wonderlik gevoel want die rok was net vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Tannie Marie

  • Monica Raven

    Dis n stunning rok!!!!!!!!!!!
    Dis asof die rok absoluut vir jou gemaak is
    Ek dink definitief van al die rokke wat hier ingeskryf is
    dat DIE rok die Matriek Afskeid rok van die Jaar MOET wees!!!!!

  • Diane

    Sy lyk asem rowend

  • Rhoda Lipson

    Sys ‘n baie stunning meisie.

  • Diane

    Jy lyk stunning vriendin!

  • Melda

    Natuurlik is jy soos die pragtigste in die komp!Rok ws perfek v jou…en jy ht dai aand soos ‘n droom gelyk!Love u Mater!

  • Julia

    Really, really beautiful, congratulations, best wishes Julia (jou ma se vriendin van die kantoor af !)

  • Julia

    Wow Bianca, your parents must be so proud and your friends completely bowled over, you look amazing, congratulations x

  • Michelle Grobler

    Jy lyk STUNNING! Absoluut Fab! torques is jou kleur.

  • Elsa

    ‘n Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie. Jy het soos ‘n prinses gelyk.

  • Naomi

    Een woord: GORGEOUS!!!

  • Hendrik

    Net woord – WOW!